Schalk se Blog

40 Dae “Saam is ons beter”
Die daaglikse oordenkings vir ons gemeente se 40 dae fokus word hier op die blog geplaas vir bespreking.  As daar enige iets wat jy wil sê oor die inhoud daarvan, maak asb van hierdie geleentheid gebruik.  Mag ons Heer verheerlik word deur hierdie projek!

Prysgee t.w.v. Roeping?
Ek glo ’n gemeente se identiteit word bepaal deur die plekke waarheen God haar stuur en nie deur die samestelling van haar lidmate nie.  As jy mooi dink oor hierdie stelling, het dit eintlik verskriklike groot implikasies.  Tog dink ek dat dit die rigting is waarheen ons moet beweeg.

Te veel van ons besluite word beïnvloed deur wat mense in ons gemeente(en veral die invloedrykes) sal sê eerder as wat ons ernstig besin oor waarheen en na wie God ons gemeente stuur en ons besluite daarvolgens neem.

Laat my toe om ’n bietjie meer uit te brei.  Kempton-Kruin staan in ’n voorstedelike gebied waar daar twee Afrikaanse laerskole is wat oorloop van hulle getalle.  Ons het ’n Afrikaanse hoërskool wat tel onder die grootstes in die land.  Dit is dus redelik veilig om te sê dat ons omgewing bestaan uit ’n groot aantal gesinne waarin daar ’n skoolgaande kinders is.  Gegewe die omgewing waarbinne ons woon, glo ek die lidmaattal van hierdie gemeente behoort veel meer as 4000 te wees.  Dalk nader aan dubbeld die getal.

Hoeveel ander gemeentes in Kemptonpark is gefokus op gesinne?  Hoeveel ander gemeentes in Kemptonpark is gerig op die behoeftes van ouer lidmate?  In ons ring alleen tel ek vier gemeentes wat gefokus is op tradisionele kerkwees.  Daar is ’n ander gemeente wat ’n bietjie vernuwend dink, maar wat nie baie goed geleë is nie.  En dan is daar Kruin, wat in die middel van al die skole is en perfek geposisioneer is om daadwerklik ’n verskil in die lewens van gesinne te maak, maar iewers langs die pad die mense waarheen God ons stuur, mis.

Ons het al begin om goed reg te doen – twee leraars wat gefokus is op gesinne van kinders en tieners onderskeidelik.  Die vraag is egter of ons regtig nog genoeg doen.  Hoekom is ons getal lidmate so laag.  As ons dan regtig gefokus is op gesinne, moet ons nie baie meer lidmate hê wat hulle gesinne hierheen bring om te groei in hulle verhouding met die Here nie?

Terug by my opmerking aan die begin.  Ek dink daar is nog baie van ons huidige lidmate wat selfsugtig daaraan vashou dat ons ’n tradisionele gemeente met tradisionele bedieningstyle moet wees.  Daar is selfs lidmate wat hand en tand daarvoor sal veg.  Om ’n tradisionele kerk te wees gaan eenvoudig nie die massas gesinne rondom ons bereik nie.  Ek pleit vir ’n ernstige herbesinning oor die wêreld waarheen God ons gemeente stuur.  Hier is dit nie ’n geval van die arbeiders wat min is vir groot oes nie, maar eerder ’n geval van die arbeiders wat selfsugtig is en net aan hulle eie behoeftes dink terwyl ’n groot oes op die land lê en wag!

Miskien moet ons ophou om te veg vir ons eie behoeftes – selfs vir dinge wat oor tyd vir ons kosbaar geword het.  Dalk moet ons leer dat ons van die dinge wat vir ons kosbaar is, moet prys gee om die mense te bereik hier rondom ons wat in hulle gesinne so nodig het dat die Here op die troon van hulle gesinne moet sit.

Die antwoord lê nie in ’n geveg oor wat wie se voorkeure is nie.  Ek glo ons moet ophou praat oor ons voorkeure en behoeftes en begin praat oor die wêreld waarheen God ons stuur.  Ons staan perfek geposisioneer, ons het die fasiliteite, die geleentheid is hier voor ons…  kom ons gryp dit net aan (“just do it” – soos Neels nou die aand na verwys het).  My hart se wens is dat ons sal ophou praat (en selfs stry) oor ons eie behoeftes en dat ons ernstig en biddend vir God sal vra om ons harte en ingesteldheid so te verander dat ons ’n gemeente wat gehoorsaam is aan die roeping wat God vir ons gee om die gesinne van Kemptonpark met sy Evangelie te bedien.  Net so iets van my hart vir die bediening…

Kinderbediening 2011
Aan die begin van die jaar wil ek net persoonlik vir elke kind en ouer in Kruin wat deel vorm van die Kinderbediening baie hartlik welkom sê.  Ek doen dit namens ‘n baie wonderlike span kinderwekers wie se hart daarvoor brand om jou kind van Jesus te leer in 2011.

Ek nooi jou uit om op hierdie blog saam te gesels oor die Kinderbediening.  Vra asb die vrae wat op jou gemoed rus (dalk is daar iemand anders wat oor dieselfde ding wonder) en ek antwoord met liefde waar ek kan.  Miskien kan jy dalk ‘n goeie voorstel maak wat dit wat ons doen nog beter kan maak.  Kom ons begin ‘n lekker gesprek oor die Kinderbediening in Kruin.