Cybersakkie Law

CS Law 51 - Wat se die reg?
NUUS
Polisie ondersoek uiteindelik Lotz moord ooggetuie
Motata dronkbestuur saak - nog getuies getuig en staat vra uitstel
Musica skuldig bevind aan handeldryf in nagemaakte televisiespeletjies
Vusi Pikoli verdedig homself in Ginwala ondersoek
Dali Mpofu se skorsing ongeldig verklaar - die derde keer
Hoogste hof in Amerika herroep handwapenverbod in Washington DC
Klagtes teen New Yorkers wat 52vloer wolkekrabbers uitklim

JURIESAAK
Telefoniese versekeringsaansoeke - hoe ver terug moet jy jou ongelukke kan onthou?

ANDER SAAK
Die geldigheid van onvolledige huis koop kontrakte.?

CS Law 50 - Wat se die reg?
NUUS
Strandfontein man gevonnis vir verwaarlosing van sy hond
Vusi Pikoli getuig in Ginwala ondersoek
Lewenslank vir 5 jarige Danielle Estehuizen se 3 moordenaars
Hof luister na Regter Motata selfoon opnames
Regter Hlophe reageer op klagtes
Tronke is oorvol
Swart besigheid ongelukkig met hof se beslissing dat Chinese swart is

JURIESAAK
Is die onwetende tweede vrou (eggenote) geregtig op helfte van oorlede ?man? se boedel?

ANDER SAAK
Wanneer is ?n plaasboer aanspreeklik vir voorbrand skade aan buurman se eiendom?

CS Law 49 - Wat se die reg?
JURIESAAK
Salomo se wysheid word benodig - selfde eiendom aan 2 verskillende mense oorgedra... Wie moet dit kry?

ANDER SAAK
Beskerm vrywaringsklousule 'n motorhandelaar uit wie se diensperseel 'n klient se kar gesteel word?

CS Law 48 - Wat se die reg?
NUUS
Regter Motata video toegelaat in dronkbestuur saak
Regter Hlophe se prokureurs kla die Regters aan wat hom aankla!
FNB roofsaaak uitgestel weens bomdreigement
3 passiemoordenaars losgelaat na 1/3 van die vonnis uitgedien
2 mediese studente aangekla vanf dagga kultivering
Samantha Uys moordenaars kry 38 jaar elk
Ivor Powell van Skerpioene se dronkbestuur saak van die rol verwyder
Air India lugwaardinne verloor gewigsdiskriminasie saak

JURIESAAK
Mag 'n bank jou geld net vat?

ANDER SAAK
Universele vennootskap en die "common law wife"

CS Law 47 - Wat se die reg?
NUUS
In Pretoria
- Sunette Bridges wag vir uitspraak.
- Skerpioen hofsaak gaan voort in Pretoria
- Fidentia baas Steven Goodwin vra hof om uitlewering na SA te stop
In Kaapstad
- Regter ongelukkig met Najwa se advokate
- Fidentia grootkop Arthur Brown gearresteer vir bedrogklagtes en gemolesteer in aanhouding
Elders
- McBride help uit met onluste ten spyte van "spesiale verlof op volle betaling"
- Dali Mpofu se afdanking ongeldig
- Zuma verhoor gaan uitgestel word

JURIESAAK
Kan 'n winkeleienaar 'n mobiele OTM uithaal desondanks 'n 4 jaar kontrak?

ANDER SAAK
Wanneer is Inperking van Handelsvryheid (restraint of trade) ongrondwetlik

CS Law 46 - Wat se die reg?
NUUS
PLAASLIK
Waterkloof Vier doen aansoek om verlof tot appel
Zuma hofsaak datum in gedrang
Ex SAUK Baas bring dringende aansoek teen SAUK
Ex hoof van tronke op dronkbestuur klagtes
Moordenaar gevonnis tot 25 jaar
Verkragter gevonnis tot lewenslank
INTERNASIONAAL
Amerikaanse apartheid hofsaak teen groot maatskappye gaan voort
Amerikaanse regter keur klagtes teen 9/11 verdagtes goed

JURIESAAK
Moet getuie in hofsaak skadevergoeding betaal aan verloorder vir vals getuienis?

ANDER SAAK
Wanneer moet Casino dobbelheffings betaal?

CS Law 45 - Wat se die reg?
NUUS
Johannesburg Hooggeregshof beroof in middel van nag
Wynberg Landdroshof se telefone vir afgelope 3 maande afgesny
Sielkundiges te min betaal vir hof getuienis
Korrupte metro polisieman tot 3 jaar gevonnis
R33milj eis vir nalatigheid tydens geboorte van prokureur se dogter
Boesman nie haatspraak nie
Veroordeelde Nederlandse moordenaar kry interdik teen bekende joernalis
JURIESAAK
Is die ontslag van sekuriteitswag regverdig?
ANDER SAAK
Hoeveel onderhoud verdien 'n kind uit 'n gegoede ouerhuis?

CS Law 44 - Wat se die reg?
NUUS
Mag polisie sosialiseer met kriminele?
Alix Carmichele skadevergoeding saak aangehoor
Harare Hooggeregshof reserveer verkiesing uitspraak tot Maandag
Britse soldaat gevonnis tot onbepaalde psigiatriese waarneming na familieslagting in Newcastle
JURIESAAK
Cell C v Zulu - Het 'n ooreenkoms vir 'n mobiele telefoonsentrum tot stand gekom?
ANDER SAAK
Die reg van appel - en die verdwyning van mnr Rashid

CS Law 43 - Wat se die reg?
NUUS
Appelhof vat Bordeeleienaar se huis weg
Staatsaanklaer misle klagstaat - verdinkte konstabels loop vry
Pomfret hervestigings stopgesit deur hof
Xenofobie moorde in Atteridgeville - aangeklaagdes in hof
Perlemoenverbod deur hof in stand gehou
Engelse koerant moet McCanns 550 000 pond betaal!
Italiaanse piranha sirkus toegemaak - eienaars gearresteer

JURIESAAK
Moet Radio Pretoria se uitsaailisensie toegestaan word?

ANDER SAAK
Bordeelsaak onder die kollig.

CS Law 42 - Wat se die reg?
JURIESAAK
Jurie moet besluit of trustee van Mediese fonds moet opdok vir onwettige betalings

EGSKEIDINGS
Impak van nuwe kinderwet

CS Law 41 - Wat se die reg?
NUUS
Muckleneuck dwelmnes hofaansoek
Najwa Petersen borgaansoek geweier
Shaik-saak draai weer in Konstitusionele hof
Scottsburgh landdros voer hofverrigtinge in Zulu alleen
TKZ Kwaito ster Tokollo Tshabalala in Gaborone hof vir strafbare manslag
Diskriminasie in Belgie met boerkini
EU beboet Microsoft met rekord 899 miljoen Euro

JURIESAAK
Mag huiseienaar advertensiebord vertoon langer as toestemmingstydperk?

ANDER SAAK
Weereens burereg - die boer wat sy buurman wil verbied om Blouwildebeeste aan te hou.

CS Law 40 - Wat se die reg?
NUUS
Nuus in Jeppestown verhoor
830 KZN wetstoepassing offisiere word ondersoek
SA soldaat kry 18 jaar vir moord op bevelvoerder in Kroonstad
Pikoli ondersteun moontlik samesmelting tussen SAPS georganiseerde misdaadeenheid en Skerpioene
Amerikaanse weermag skerpskutter moontlik lewenslank tronk toe
Minnesota se rookverbod gefnuik

JURIESAAK
Onwettige tolhekke en rooi robotte

ANDER SAAK
Verlowingsbreuk kan duur kos

CS Law 39 - Wat se die reg?
JURIESAAK
Moet Pa ophou onderhoud betaal by meerderjarigheid of as kind selfonderhoudend is?

ANDER SAAK
Wanneer kan 'n geskeide ouer die kinders saamneem as hy/sy emigreer?

CS Law 38 - Wat se die reg?
NUUS
Helen Zille deur onafhanklike tribunaal onskuldig bevind aan spioenasie
Is die Padongelukkefonds sedert Augustus 2006 in ongeldig saamgestel?
Pretoria regsmanne s? hulle gaan Eskom aanvat namens publiek
ANC LP pleit vir wettiging van prostitusie in aanloop van W?reldbeker
Joernalis in Afghanistan moontlik tot dood veroordeel vir godslaster
Britse gevangene wen 7m pond - en word nou gedagvaar vir skadevergoeding deur sy slagoffer
Jurie is uit op Wesley Snipes se belastingverhoor

JURIESAAK
Moet 'n besigheid verplig word om te betaal vir skuld wat hulle toegelaat het 'n ongemagtigde werknemer aangaan?

ANDER SAAK
Wanneer kan 'n Suid Afrikaanse burger aanspraak maak op diplomatieke beskerming van die regering?

CS Law 37 - Wat se die reg?
NUUS
Lekota kry R5000 boete vir vinnigry
Hoerskool Ermelo se appel van die hand gewys vir Afrikaans alleen onderrig
Top skerpioen gearresteer vir dronkbestuur - saam met bendebaas
Diana - ongeluk: lyfwag vertel hof hy onthou niks nie

JURIESAAK
Moet Kuruman oproermakers skuldig wees aan strafbare manslag EN openbare geweld?

ANDER SAAK
Die Appelhof l? die reg neer wanneer beslag gel? kan word op 'n voertuig as straf vir verkeersoortreding

CS Law 36 - Wat se die reg?
NUUS
Klagtes teen Gerrie Nel teruggetrek
Jackie Selebi moet op 30 Januarie homself oorgee in Randburg hof
Zuma skik op R50,000.00 met Rapport in lasteraksie - maar nog R62,950,000.00 se eise uitstaande!
Terror Lekota Sondag gearresteer vir spoed by Grassmere tolplaza
Marion Jones kry 6 maande tronkstraf vir FBI leuens
Speaker van Groenland se parlement bedank weens klagtes van betasting...

JURIESAAK
Verbruikersbeskerming: is koopkontrak met bouer ongeldig as bouer nie by NHBRC (National Home Builders Registration Council) geregistreer is nie?

ANDER SAAK
Die konstitusionele hof besluit wanneer die Media hofverrigtinge in klank en in beeld kan uitsaai.

CS Law 35 - Wat se die reg?
NUUS
Publieke skaamte vonnis van Oos Kaapse reeksbedrogple?r hersien
Tony Yengeni kry hoe ANC pos
Hoof van Skerpioene ondersoekspan op borgtog vrygelaat
ENGELAND: Moordverdagtes in Madeleine McCann saak beplan film
ENGELAND: EU mededingingskommissie beveel Apple om eenvormige prys vir musiek aflaai in Europa te vra

JURIESAAK
Moet eienaars van Transkeise Wildekus vakansiehuise uitgesit word?

ANDER SAAK
Motorruit verskaffer in die moeilikheid by BMW

CS Law 34 - Wat se die reg?
NUUS
Zuma op 4 Augustus 2008 in hof op 16 klagtes
James Dalton aangekla van poging tot moord op sy vrou
FBI nog steeds op soek na DB Cooper
Regter in Florida in Halloween drag vir moordverhoor - kan jy dit glo?
Britney Spears se 16 jarige suster swanger - moet die 18 jarige pa tronk toe gaan omdat hulle te jonk is?
Laaste fase van vuurwapen lisensie hernuwings breek aan

JURIESAAK
Is eienaar van Taz, die Chow hond, aanspreeklik vir skade as Taz 'n 4 jarige kind byt?

NUWE WETGEWING
Seksuele Misdrywe Wet in werking sedert Desember

CS Law 33 - Wat se die reg?
NUUS:
Vrou (33 jaar) gearresteer na sy op Sinterklaas se skoot sit
Australiese Sinterklaas afgedank
Ouers dreig met litigasie oor Kersvader ontbyt by publieke skool
Amerikaanse man wen hofsaak om sy naam te verander na Santa Claus!
Die Noord Pool Konferensie kyk na Sinterklaas se regsprobleme

JURIESAAK:
Lynch v. Donnelly (1983)
Is Kersfees toneeltjie (kersfeesboom, takbokke en Sinterklaas) ongrondwetlik in Amerika?
Wat se ons grondwet? Dobbel op Kersdag verbode, of nie? Goldcircle v Premier Kwazulu Natal

KERSFEES BLUES
Kersfees waarskuwings uit Amerikaanse regsgeledere - afdankings en kantoorpartytjies...

CS Law 32 - Wat se die reg?
NUUS
Selebi blykbaar nie gearresteer nie
Tikbende het moontlik Lotz moord gesien...
Najwa Petersen se 2de borgaansoek van die hand gewys
Eugene de Kock se aansoek om publikasie van boek te keer van die hand gewys
Verlore kanovaarder duik weer op in Engeland na 5 jaar - vrou gearresteer
Nog 'n Milosevic gevonnis vir 33 jaar vir Serbiese oorlogsmisdade

JURIESAAK
Is Verimark skuldig aan handelsmerkskending vir gebruik van BMW motor in politoeradvertensie?

ANDER SAAK
Die Konstitusionele hof se uitspraak in Baba R saak bekend gemaak laas Donderdag. Wat het die hof besluit oor inter staat aannemings?

CS Law 31 - Wat se die reg?
NUUS:
Fred van der Vyver onskuldig bevind aan moord op Inge Lotz na 9 maande verhoor
Tony Yengeni dronkbestuur toesmeerdery het begin...
Ma en Pa kan weer die lat uithaal na verbod op lyfstraf nie die Kinderwet haal nie
Mohammed teddiebeer juffrou vrygelaat na 9 dae in tronk
Tweety, Mickey Mouse en Donald Duck ge subpoena om in Napels hof te getuig
Abdul Rahman al-Lahem, Saudi prokureur, dalk geskors omdat hy bendeverkragting slagoffer verteenwoordig het.
JURIESAAK:
Is aspirant paramedikus 'n werknemer van ER24 en geregtig op vergoeding van ER24 na motorongeluk oppad na ongelukstoneel?
Of moet Ongevallekomissaris haar eis betaal?
ANDER SAAK:
Is motorfietsryer nalatig as hy uitswenk vir stilstaande voertuig en in kop aan kop botsing beland?

CS Law 30 - Wat se die reg?
NUUS
Tony Yengeni gearresteer onder verdenking van dronkbestuur.
Staat kan moontlik verkeersoortreders se bates konfiskeer.
Natalse Regter se Mercedes S500 geskut weens versuim om lisesnsieskyf en nommerplaat te vertoon
Uit die buiteland: Britse onderwyseres in Sudan gearresteer omdat haar klas 'n teddiebeer Mohammed gedoop het!
JURIESAAK
"The unlikeable Mr Roberts" - Is Sunday Times skuldig aan laster weens koerantberig?
ANDER SAAK
Helder lig wat skyn op buurman se eiendom bring huiseienaar in moeilikheid...

CS Law 29 - Wat se die reg?
NUUS
Motoris kom lig af na anti-spoedlokval apparaat ontdek is
Regter Motata met volle betaling op spesiale verlof terwyl hy wag vir verhoor
Wees versigtig as jy diskrimineer teen huurders...
JURIESAAK
Moet vlootkaptein wat van bevordering ontneem is 'n salarisverhoging gegee word?
ARBEIDSREG
Wat jy moet doen as jy onregverdig ontslaan word.
Wanneer kan jy gedurende 'n proefperiode ontslaaan word en hoe.
Wat is die prosedure met personeelverminderings.

CS Law 28 - Wat se die reg?
NUUS
Mededingingstribunaal - beboet Tiger Brands R99milj - Komatiland Forest Co kan R70milj beboet word
Dronkbestuursake: Motata uitgestel tot Julie 2008 en McBride uitgestel tot Maart 2008
Zuma verloor al sy appelle in die Appelhof
Johannesburg aktekantoor uitgesit uit kantore
JURIESAAK
Was verkragter skuldig?
ANDER SAAK
Stewart v Botha- Is daar 'n aksie vir onregmatige lewe in die SA reg? (Waar 'n dokter versuim om voornemende ouers in te lig dat hulle kind gestrem gaan wees, en hulle dus nie die opsie gehad het om die swangerskap te be?indig nie.

CS Law 27 - Wat se die reg?
Nuus:
Noseweek tydskrif wen saak teen FirstRand
Regter Motata se verhoor gaan voort
Die verweer se slotargumente in Inge Lotz moordverhoor
Arrestasie by Oprah Winfrey se Leierskap Akademie
Juriesaak
Pakane v S
Jurielede kan Crime Scene Investigators (CSIs) wees vanaand en besluit of 3 polisiemanne se appel moet slaag
Ander saak:
Aventura v Jackson - hoe gemaak as jou buurman weier om jou 'n reg van weg oor jou grond omringde (landlocked) eiendom te gee...

CS Law 26 - Wat se die reg?
Nuus:
Inge Lotz moordsaak - beskuldigde getuig
Sunday Times redakteur gaan nie meer gearresteer word nie
Patricia de Lille se SMS crimen inuria saak
Juriesaak
Moet die hof oumas en oupas toegang gee tot kleinkinders?
Ander saak:
Eers wil Amerikaners 'n SA kind aanneem, nou moet die hof besluit of 'n SA kind teruggestuur moet word na sy Australiese pa...

CS Law 25 - Wat se die reg?
Nuus:
Baba R word aangeneem!
Die Pikoli Saga - en die Agliotti/Hassif kinkel in die kabel

Juriesaak:
Dendy v Universiteit van die Witwatersrand
Kan jy skadevergoeding vir krenking van jou waardigheid eis as jy nie die bevordering kry wat jy verwag het nie?

Die regsimplikasies van epos grappe na aanleiding van Maandag se Groot Storm epos waarskuwing - 2001 S v Conradie

CS Law 24 - Wat se die reg?
Nuusbrokkie: Helen Zille gearresteer in Mitchells Plain.
Juriesaak: Kan Amerikaanse egpaar SA kind deur die Hooggeregshof aanneem?
Hofsake: Patricia de Lille betaal skadevergoeding aan HIV lyers.

CS Law 23 - Wat se die reg?
Nuusbrokkie: kondoominspekteur vanogend gearresteer
Juriesaak: Mag Moslem man se tweede vrou in sy huis aanbly?
Hofsake: Caveat subscriptor (lees die fynskrif) - 2 onlangse sake

CS Law 22 - Wat se die reg?
Nuusbrokkie: Pretoria naamsverandering draai in die hof.
Die Uitsaaines Jurie: Die oorywerige skoonma...
Interessante feite oor die Nasionale Kredietwet.

CS Law 21 - Wat se die reg?
Nuusbrokkie: McBride betrokke in 3 hofsake
Die Uitsaaines Jurie: Verliesbeheerbeamptes se oorywerigheid eindig op in die hof.
Die golflandgoedbewoner wat golfballe in sy erf moet verduur.

CS Law 20 - Wat se die reg?
Nuusbrokkie: Regter Hlope mis sperdatum
Die Uitsaaines Jurie: Moet die advokaat se asemklikker toets aanvaar word?
Die prokureur wat sy identiteitsregte afdwing

CS Law 19 - Wat se die reg?
Nuusbrokkie: Meerderjarigheidsoudersom verlaag na 18
Die Uitsaaines Jurie: Drifters se vrywaringsklousule
Die regsgevolge van pornografie in SA (vervolg)
Elektroniese meeluistering en massa-epos

CS Law 18 - Wat se die reg?
Nuusbrokkie: Blackberry afluister gevare
Die Uitsaaines Jurie: Jesus Christ Superstar in vandag se tyd
Die regsgevolge van pornografie in SA

CS Law 17 - Wat se die reg?
Nuusbrokkie: Klipgooiery van brue af.
Die Uitsaaines Jurie: Uitlewering aan Kanada, of nie?
Die saak van die beroofde treinpassasier.

CS Law 16 - Wat se die reg?
Nuusbrokkie: Etienne de Heus Prokureurs
Die Uitsaaines Jurie
Pasop vir voertuie met veranderde enjinnommers.

CS Law 15 - Wat se die reg?
Nuusbrokkie: eNATIS en die Wetsontwerp op Seksuele Misdrywe
Die Uitsaaines Jurie
Die Mikro Laerskool saak

CS Law 14 - Wat se die reg?
Nuusbrokkie: eNATIS
Die Uitsaaines Jurie
Belangrike familiereg beslissings

CS Law 13 - Wat se die reg?
www.tip-offs.com
Die Uitsaaines Jurie
Die Civil Union Act

CS Law 12 - Die Uitsaaines Jurie
Nuusbrokkie oor BBB EE Code of Good Practice
Die Uitsaaines Jurie word aangestel om 'n saak te beslis.
Die Whistleblower Wet

CS Law 11 - Internasionale reg
Die impak van internasionale reg op Suid Afrikaners

CS Law 10 - Arbeidsreg
Die nuts en bolts van arbeidsreg

CS Law #9 - Expat Stemreg
Die stemreg van expats

Cybersakkie Law #8 - Die Basarwa Boesmans uitspraak
Die groot regsnuus in Botswana was n Lobatse Hooggeregshof uitspraak op 13 Desmber 2006  waarmee die Basarwa Boesmans se grond in die Sentraal Kgalagadi Wildreservaat aan hulle teruggegee is na 'n regstryd van amper 5 jaar. Die Botswana Guardian van 15 Desember 2006 was amper uitsluitlik daaraan gewy gewees.

CS Law 7 - The death penalty
A discussion of the constitutional court case abolishing the death penalty in 1995

Cybersakkie Law #6
Oorsig oor outeursreg

Cybersakkie Law #5
Mohamed v The President

Cybersakkie Law #4
Restitusie van grondregte

Cybersakkie Law #3
Hoe kanselleer ek geldiglik die verkoop van my huis?

Cybersakkie Law #2
Verkragtingsake in die nuus

Cybersakkie Law #1
Laugh it Off teen die Suid Afrikaanse Brouerye